Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.
Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses
Die Evangelie van Johannes begin deur aan te kondig dat God se Woord, wat alles tot stand gebring het, vlees geword het in Jesus van Nasaret. Tydens sy bediening openbaar Jesus die krag van God deur sewe wonderbaarlike tekens te verrig, insluitend die verandering van water in wyn, die genesing van siekes, en die opwekking van die dooies.