Boek 65 – Judas

Boek 65 – Judas

Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.

Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses

Judas se verklaarde doel was om sy lesers aan te moedig om “ernstig vir die geloof te stry” teen ongoddelike onderwysers wat die Kerk binnegekom het en onetiese gedrag en vals leringe bevorder het wat die Here Jesus Christus verloën het.