Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.
Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses
Die globale boodskap van Paulus se tweede brief aan die Tessalonisense is dat gelowiges te midde van lyding die soewereine genade moet onthou wat hulle in Jesus Christus gered het. Alles in 2 Tessalonisense dra by tot hierdie twee temas: volharding deur lyding en die ewige omvang van Goddelike genade.