Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.
Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses
Die kerk in Tessalonika het vervolging in die gesig gestaar, maar Paulus het aan hulle geskryf om hulle geloof te versterk. Hy rig hulle ook aan om op vervolging te reageer met liefde, deur opposisie met genade en vrygewigheid te beantwoord. Hierdie lewenswyse word gemotiveer deur hoop op die komende Koninkryk van Jesus wat reeds begin het.