Boek 47 – 2 Korintiërs

Boek 47 – 2 Korintiërs

Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.

Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses

Paulus skryf om ‘n gebroke verhouding met die Korintiërs te herstel en om hulle aan te spoor, selfs al huisves hulle tans leraars wat Paulus minag, om getrou te bly aan Christus, aan Paulus, aan die evangelie wat Paulus verkondig het, en aan die belofte wat hulle gemaak het om vir die kerk in Jerusalem te voorsien.