Boek 37 – Haggai

Boek 37 – Haggai

Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.

Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses

Die volk van Israel is deur Babilon oorwin omdat hulle hulle verbond met God verbreek het deur afgodery en onregverdigheid. Die boek van Haggai is 70 jaar na hierdie profesieë van ballingskap geskryf en vertel van die ervaring van ‘n klein groepie Israeliete, gelei deur Joshua en Serubbabel, wat teruggekeer het om Jerusalem te herbou.