Boek 34 – Nahum

Boek 34 – Nahum

Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.

Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses

Die boek van Nahum, wat Assirië en Babilon as voorbeelde gebruik, sê dat God hartseer is en omgee oor die dood van die onskuldiges, en dat Sy goedheid en geregtigheid Hom daartoe beweeg om die ondergang van onderdrukkende nasies te bewerkstellig. God se oordeel oor boosheid is goeie nuus, tensy jy natuurlik Assirië is.