Boek 18 – Job

Boek 18 – Job

Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.

Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses

Job word voorgestel as ‘n goeie en voorspoedige gesinsman wat skielik geteister word deur afgryslike rampe wat alles wegneem wat hy liefhet—’n scenario wat bedoel is om Job se geloof in God te toets. Hy sukkel om hierdie situasie te verstaan, reflekteer oor sy wanhoop, maar bly konsekwent toegewyd.