Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.
Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses
Die Boek Deuteronomium dek baie van die geskiedenis van die Israeliete. Dit begin met ‘n oorsig van hoe die Israeliete uit slawerny in Egipte ontsnap het en gaan voort met hulle reis na Berg Horeb/Sinai. In die boek ontvang Moses die Tien Gebooie en ander wette voordat hy die leierskap aan Josua oordra en sterf.