Die PDF kan gratis aflaai word, vul asseblief ‘n R0 bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses.
Indien jy ‘n donasie vir Bybelverspreiding wil maak, vul asseblief die bedrag in die blok hieronder in en gaan voort met die betaalproses
Die Evangelie van Markus is die tweede van die vier kanonieke Evangelies en een van die drie sinoptiese Evangelies. Dit vertel van die bediening van Jesus vanaf sy doop deur Johannes die Doper tot sy dood, die begrafnis van sy liggaam, en die ontdekking van sy leë graf.