Wanneer is Jesus se Geboorte vir die Eerste Keer Gevier?


Die engel het vir die herders op die oop velde te Bethlehem gesê: “… vir julle is vandag in die stad van Dawid gebore die Saligmaker wat Christus, die Here, is” (Luk 2:11). Van watter dag het die engel gepraat? Ek bedoel nie of dit ʼn Sondag of Maandag was nie, maar watter dag van die JAAR was dit? Met ander woorde, op watter datum is Jesus gebore?
Continue reading “Wanneer is Jesus se Geboorte vir die Eerste Keer Gevier?”