Calvinisme – Watse Liefde is Dit?

Calvinisme se Wanvoorstelling van God Opsomming: Hierdie artikel oor die dwalings van Calvinisme is ‘n kort opsomming van Dave Hunt se nuwe boek: What Love Is This? Calvinism’s Misrepresentation Of God. Dave Hunt van die VSA het bekendheid verwerf vir sy aktuele boeke oor die misleidende leerstellings van die Rooms-Katolieke Kerk (A Woman Rides The Beast), verskeie charismatiese dwalings (The Seduction of Christianity), asook die okkultiese, spiritistiese en intergeloofstegnieke wat baie van die moderne kerke onder die vaandels van humanistiese sielkunde, ekumeniese eenwording en ‘n tekens-en-wonders-herlewing binnegedring het (Occult Invasion).

Continue reading “Calvinisme – Watse Liefde is Dit?”